Skuif-skuif bereik jy top-pos

Verdere opleiding kan jou van die middelste sport op die korporatiewe leer tot die top-pos help klim. Maar neem slim besluite as jy verder studeer.

Debbie Goodman-Bhyat, uitvoerende hoof van die personeelagentskap Jack Hammer sê goeie loopbaanbeplanning is vroeg al belangrik as jou uiteindelike doelwit is om uitvoerende hoof van jou maatskappy te word.

Click here to go to the article

 

This site uses cookies to provide you with a great user experience, analyse traffic and serve targeted content.

Share This