Volgens Debbie Goodman-Bhyat, uitvoerende hoof van Jack Hammer Executive Headhunters, is dit een van die grootste verrassings in die jongste Jack Hammer-bestuursverslag. Dié verslag ondersoek die uitdagings in die werwing en behoud van topbestuurders.
Nare base dryf toptalent weg
